Winter keer g’n Blou Bul!
Vodacom Blue Bulls bring trots op Loftus
Die Vodacom Blue Bulls het hulle weereens bewys dat die winter hulle nie gaan onder bring in Saterdag (21 Mei 2016) se wedstryd teen die DHL Stormers nie.
Met ‘n oorwinning van 17-13 in die Bulle se guns, het loftus met groot gelukkigheid van Loftus stadion weggeloop.
Familie, vriende en van die grootste verskeidenheid ondersteuners het almal saam gedrom met die hoop dat hulle gunstelling span moet wen. ShowMe Pretoria bedank elke speler wat Pretoria oor die naweek tevrede gestel het en dat ons met trots kan sê “Ons Bloed is BLOU!”
Comments