Timothy Kieswetter
Posted in Comedy & Stand-Up, Events & Entertainment, Live Shows
Venue: Jou Sitkamer
Dates: 24/07/2020 to 24/07/2020
Times: 18:30
Booking Website: http://itickets.co.za/events/447890
Timothy Kieswetter bring sy splinternuwe Ladies Night, wat spesifiek ontwerp is vir level 3 LOCK-DOWN, teater toe!
Die show is eksklusief vir slegs 50 dames.
Hierdie is ‘n unieke tipe show, waar Timothy elke toy in sy kas vir jou gaan uithaal en demonstreer. Dit is ‘n LOCK-DOWN toy tutorial.
Die kaartjie is ook nie ‘n gewone kaartjie wat jy koop nie. DIT IS ‘N VOUCHER, wat jy na die show kan indien vir afslag op die toy of produk waarmee jy graag wil huis toe gaan.
Pricing & Booking Information
R 250
Venue Details & Map
Jou Sitkamer
Physical Address: PretoriaLatitude: -25.747868 Longitude: 28.229271