Steve Hofmeyr Live
Venue: Fairtree Atterbury Theatre
Dates: 05/02/2025 to 07/02/2025
Times: 19:00
Booking Website: http://www.seatme.co.za/tc-events/steve-hofmeyr-live-4/
Steve Hofmeyr skop 2025 af by die Fairtree Atterbury Teater, een van sy gunsteling verhoë in Suid-Afrika! Bekend vir sy intieme atmosfeer, beloof hierdie wêreldklas teater die beste uitsigte, besonderse klank en kwaliteit beligting vir sy toegewyde gehore. Aanhangers kan ‘n opwindende vertoning verwag met geliefde treffers asook drie nuwe liedjies wat laat in 2024 vrygestel is: “ROOISEE,” “LIKE A ROCK”, en “TO LOVE SOMEBODY.” Benewens Steve se energie en voorliefde vir nostalgie verras hy telkemale Atterburyteater se gehore met iets spesiaal, soos nuwe materiaal en gasverskynings. Moenie hierdie ongelooflike geleentheid misloop om Steve by die Atterbury Teater te sien – en te ontmoet – nie. Verseker nou jou kaartjies vir ‘n musikale aand wat beloof om beide magies en onvergeetlik te wees!
Pricing & Booking Information
R 280 per person.
Venue Details & Map
Fairtree Atterbury Theatre
Physical Address: 4 Daventry Street, Lynnwood Manor, PretoriaTelephone: +27(0)12 942 5951 Email: info@atterburytheatre.co.za Website: http://atterburytheatre.co.za/ Latitude: -25.766071 Longitude: 28.279032