Oujaarsaanddans – Early Bird
Posted in Events & Entertainment, Parties, Societies and Club Events
Venue: Garsfontein Mandjiedans
Dates: 31/12/2019 to 31/12/2019
Times: 19:00 - 01:00
Oujaarsaanddans by Garsfontein Mandjiedans 31 Desember 2019
Enkellopendes en paartjies welkom.
Musikant: Hannes Swart
Bring eie drankies en versnaperinge saam, of koop koeldrank en water by die dans. Koffie, tee, glase, ys, ligte versnaperings en vonkelwyn ingesluit.
Drag: Semi-formeel
Let wel:
- Daar is verskillende pryse vir die kaartjies.
- Besprekings bevestig met betaling.
- Betalings per eft of kontant by die weeklikse sosiale dans.
- Sodra opsie een (100 kaartjies) verkoop is, begin opsie 2.
- Opsie 2 se vervaldatum is Saterdagaand 28 Desember.
- Opsie 3 sal net geldig wees indien daar nog sitplekke oop is.
- Sodra betaling ontvang is, sal kaartjienommer(s) gestuur word, om afgemerk te word op die aand.
- Besprekings by gunstelingsitplekke en groepsbesprekings moet vroegtydig gedoen word.
Bespreek per whatsapp by Jacoba 076 527 5720, of by die weeklikse sosiale dans. Bankbesonderhede sal gestuur word.
Pricing & Booking Information
- Early Bird: Die eerste 100 kaartjies wat bespreek en betaal is, kos R150.00 elk.
- Kaartjies 101 tot 200 kos R180.00 elk.
- Besprekings na 28 Desember en kaartjies by die deur op Oujaarsaand kos R200.00 elk, indien daar nog plek is.
Venue Details & Map
Garsfontein Mandjiedans
Physical Address: Tuks Wrestling Hall, Cnr January Masilela & Serene Streets, Garsfontein, PretoriaMobile No.: +27(0)76 527 5720 Latitude: -25.788864 Longitude: 28.284093