Leon Gropp – Digters in die Donker
Posted in Bands & Gigs, Events & Entertainment, Live Shows, Musical Events, Theatres and Theatre Productions
Venue: Centurion Theatre
Dates: 16/09/2021 to 16/09/2021
Times: 19:30
Krige, Van Wyk Louw, Breytenbach, de Saint-Exupery, Toro, Mcferrin, en ook…Gropp
Hierdie is nie ‘n in diepte analise van hierdie digters se werk, of ‘n pseudo intellektuele gerammel oor die dieper betekenis van elke versreël nie. Dis ‘n eerlike, musikale vertolking van hulle digkuns. Soms diep, soms laf, soms beide.
Met ‘n tikkie nostalgie en genoeg humor, gee Leon Gropp (kitaar en sang) en Marcel Dednam (klavier en gees), musikale lewe aan hierdie woorde. In Afrikaans, Engels, Duits en Spaans.
Pricing & Booking Information
R 140 – R 160 per persoon.
Venue Details & Map
Centurion Theatre
Physical Address: 123 Amkor Road, Lyttelton Manor, CenturionTelephone: +27(0)12 664 7859 Latitude: -25.843767 Longitude: 28.208843