Koos Kombuis
Posted in Bands & Gigs, Events & Entertainment, Live Shows, Musical Events, Theatres and Theatre Productions
Venue: Atterbury Theatre
Dates: 08/07/2022 to 08/07/2022
Times: 19:00
Wat het Koos Kombuis en ‘n glas goeie rooiwyn in gemeen? Hulle word albei beter met die ouderdom!
En die goeie nuus is, na ‘n afwesigheid van meer as twee jaar is Koos uiteindelik terug in sy gunsteling teater in Pretoria: die ATTERBURY!
Verwag jy ietsie nostalgies? Ja, want Koos sal van sy ou-bekende songs tokkel. Verwag jy iets nuuts? Ja, dit ook! Want Koos wil graag hê jy moet luister na ‘n klompie nuwe liedjies en saam met hom besluit watter daarvan hy op sy volgende album moet insluit!
Kom, los jou sorge by die huis, skop jou skoene uit, en geniet ‘n aand van lag, huil en… dalk ook ‘n glasie goeie wyn saam met KOOS KOMBUIS.
Pricing & Booking Information
R 220 per persoon.
Venue Details & Map
Atterbury Theatre
Physical Address: 4 Daventry Street, Lynnwood Manor, PretoriaTelephone: +27(0)12 942 5951 Email: info@atterburytheatre.co.za Latitude: -25.764646 Longitude: 28.278768