Kok en die lawwe Rot
Venue: Pierneefteater
Dates: 29/08/2020 to 29/08/2020
Times: 10:00
Entry Form: Click here to Download an Entry Form
Booking Website: http://www.pierneefteater.com
Kotie Kok is oorweldig met bestellings vir die Flinder Flapper Fees, Matrone het ook nou net ‘n 100 Mickey Muis koekies bestel en Marietjie het siek ingebel! En, iemand of iets het gate gemaak in sy suiker sak! Hy hoop nie daar is ‘n rot in sy kombuis nie…. Riekie die rot is glad nie bang vir ou Kotie nie maar hy kry hom innig jammer en bied aan om hom te help bak want Riekie rot het ‘n bak talent soos min! Gaan die twee vreemde vriende deur al die bestellings kom? Jy sal maar moet kom kyk! Kom lag en sing lekker saam met goue treffers soos Hansie Slim, Ek’s ‘n dapper muis en Super Hero. Geniet ook ons ander karakters soos Matrone, Brumilda, die klein blonde dogtertjie wat nie wil betaal nie en vele meer. Die heerlike vertoning kan jy 29 Aug stroom vanaf 10:00 by www.pierneefteater.com of click hier vir ‘n kaartjie: https://pierneefteater.com/store/kok-en-die-lawwe-rot-200829kk. Kaartjies is slegs R50.
Pricing & Booking Information
Kaartjies is R50, by https://pierneefteater.com/store/kok-en-die-lawwe-rot-200829kk of gaan na www.pierneefteater.com