Joshua Na Die Reën
Posted in Bands & Gigs, Events & Entertainment, Live Shows, Musical Events, Theatres and Theatre Productions
Venue: Atterbury Theatre
Dates: 13/04/2022 to 13/04/2022
Times: 19:00
Joshua na die Reën se unieke musiekstyl en strelende stem boei luisteraars reeds sedert die eerste note van sy debuutalbum, Joshua na die Reën, in 2014 die radio en Afrikaanse musiekbedryf kom verower het. Ghoema-musiektoekennings vir Nuweling van die Jaar en Beste Kontemporêre Manlike Kunstenaar, asook ’n Huisgenoot Tempo-toekenning vir Beste Nuweling, ’n Woordfees-toekenning vir Beste Solo-Kunstenaar en temaliedjies vir verskeie flieks, televisieprogramme en -veldtogte, was maar net die begin van ’n suksesvolle loopbaan wat baie vinnig vlam gevat het. Vanjaar word hierdie sukses gevier met ’n nuwe vrystelling uit dié talentvolle musikant se eie pen.
Pricing & Booking Information
R 240 per persoon.
Venue Details & Map
Atterbury Theatre
Physical Address: 4 Daventry Street, Lynnwood Manor, PretoriaTelephone: +27(0)12 942 5951 Email: info@atterburytheatre.co.za Latitude: -25.764646 Longitude: 28.278768