Jesus is King
Venue: Jou Sitkamer
Dates: 31/07/2020 to 31/07/2020
Times: 19:00
Booking Website: http://itickets.co.za/events/447755
JESUS IS KING Trumpets Call Live Stream Konsert – uitgesaai regoor die wêreld op 31 Julie 2020.
“Nadat hy die leiers van die volk geraadpleeg het, het die koning sangers aangestel om voor die leër uit te stap. Hulle het tot eer van die Here gesing en Hom geprys vir sy heerlike heiligheid: “Loof die Here, want sy troue liefde duur vir altyd.” Die oomblik toe hulle begin sing en die Here prys, het Hy veroorsaak dat die leërs van vyande onder mekaar begin veg” 2 Kron 20:21-22.
JESUS IS KING Trumpets Call word aangebied deur van Suid Afrika se mees geliefde kunstenaars en sal uitgesaai word aan ‘n wêreldwye gehoor op verskeie platvorms:
- Juanita du Plessis
- Franja du Plessis
- Ruan Josh
- Stella
- Joe Niemand
- Retief Burger
- Gillaume & René
Venue Details & Map
Jou Sitkamer
Physical Address: PretoriaLatitude: -25.747868 Longitude: 28.229271