Jason Bradley
Venue: Jou Sitkamer
Dates: 27/09/2020 to 27/09/2020
Times: 17:00
Booking Website: http://itickets.co.za/events/448110
Soos die meeste country-musikante, begin Jason se verhaal in ‘n klein dorpie. Jason, oorspronklik van Ficksburg in die Vrystaat, het op die ouderdom van 4 jaar begin kitaar speel toe sy pa vir hom sy eerste kitaar gekoop het. Hy het nie net die kitaar bemeester nie, maar ook ‘n verskeidenheid ander instrumente wat wissel van tromme en klavier tot trompet en trekklavier. Jason was ‘n paar jaar in die Verenigde Koninkryk, waar hy sy vaardighede geslyp het deur in verskeie kroeë en venues op te tree. In 2003 keer hy terug na Suid-Afrika, vasbeslote om die kuns van “New Country” te bemeester. Jason se grootste invloed was ‘n CD van Brad Paisley, wat hy in ‘n motor wat hy gekoop het, ontdek het. Die vorige eienaars het die CD in die motor gelos toe hulle dit verkoop. Jason het na die CD te luister en verlief geraak het op Countrymusiek.
Pricing & Booking Information
R 115
Venue Details & Map
Jou Sitkamer
Physical Address: PretoriaLatitude: -25.747868 Longitude: 28.229271