Hartklop van ‘n Vrou
Posted in Bands & Gigs, Events & Entertainment, Fundraisers, Live Shows, Musical Events
Venue: Jou Sitkamer
Dates: 08/08/2020 to 08/08/2020
Times: 19:00
Booking Website: http://itickets.co.za/events/448528
Kom geniet ‘n inspirerende Vrouedag 2020 met Corlea en Elzaan. Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom bied aan Die Hartklop van ‘n Vrou. Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom gaan nie toelaat dat die Covid 19 inperking ons planne in die wiele ry nie! Ons dra die vrouedag op aan elke vrou, moeder en dogter daar buite.
Maak ‘n verskil en koop jou kaartjie vandag nog. Elke persoon wat n kaartjie koop kry ‘n GRATIS Voorkomskonsultasie met Elzaan, Ontwerper en Voorkomskonsultant van Mamilla Fashions ter waarde van R2500.
Pricing & Booking Information
R 100
Venue Details & Map
Jou Sitkamer
Physical Address: PretoriaLatitude: -25.747868 Longitude: 28.229271