Groet die Grotman 2
Venue: Jou Sitkamer
Dates: 13/09/2020 to 13/09/2020
Times: 16:00
Booking Website: http://itickets.co.za/events/448108
Dit is twintig jaar later. Grotman en Elize is steeds gelukkig getroud … of is hulle? Die kinders is tieners met hul eiesoortige uitdagings. Grotman het sy rookseine verruil vir WhatsApp-boodskappe, eposse, iPhones, Facebook, Twitter en aanlynkonserte. Die verskille tussen Mans en Vrouens is steeds daar, want mans is steeds van Mars en vrouens van Venus. Die skreeusnaakse Wynand (Karate Kallie) van Vollenstee is te sien in die rol van Grotman 2, en Frans Swart het die teks geskryf en hanteer ook die regie. TERUG OP PUBLIEKE AANVRAAG!
Geen onder 16’s!
Kaartjiehouers ontvang die Livestream skakel sodra die bespreking vervul is.
Bulk bespreking kaartjiehouers ontvang die Livestream skakel per nuusbrief op die dag van elke individuele vertoning.
Pricing & Booking Information
R 115
Venue Details & Map
Jou Sitkamer
Physical Address: PretoriaLatitude: -25.747868 Longitude: 28.229271