André – Die Skreeusnaakse Hipotiseur
Venue: Jou Sitkamer
Dates: 26/07/2020 to 26/07/2020
Times: 17:00
Booking Website: http://itickets.co.za/events/446606
Suid-Afrika se bekendste verhooghipnotiseur, André – Die Skreeusnaakse Hipotiseur, is ook deel van Lefra se Kelderkonserte op 26 Julie om 17:00.
Met 10 vrywilligers lewendig en regstreeks in die Lefra Kelder, weet mens nooit wat gaan gebeur nie, want ons vrywilligers is natuurlik die sterre van die konsert.
André plaas hulle egter onder hipnose en dan doen mens mos allerhande goed wat mens nie sommer aldag sou doen nie … soos om ‘n wasmasjien te wees, ‘n redder in Baywatch, Juanita du Plessis of sommer net ‘n hondjie of ‘n katjie. Slaap! En kom Skaterlag vir André en sy ster vrywilligers. Lefra Produksies het ‘n paar jaar gelede die televisieprogram, Skaterlag met A – Die Skreeusnaakse op kykNET uitgesaai.
Pricing & Booking Information
R 70
Venue Details & Map
Jou Sitkamer
Physical Address: PretoriaLatitude: -25.747868 Longitude: 28.229271