Die Superhero Huwelik – Valentynsdag Date-Night
Venue: The Barnyard Theatre Askop Road, Crags
Dates: 14/02/2020 to 14/02/2020
Times: 20:00
Timothy Kieswetter se Gesonde Seks Couplesaand “Die Superhero Huwelik” is n couplesaand wat jy nie wil misloop nie.
14 Februarie | Plettenberg Bay – Barnyard Teater
Maak seker jy mis nie uit op hierdie skreeusnaakse en sexy-informasie date-night nie.
Kom luister oor watse superkragte jy nodig het om jou huwelik gesonde en sterk te hou.
Hier is so paar van die superkragte waaroor ons gaan gesels.
Iron man/woman
(Paar praktiese wenke hoe om nie so lank kwaad en emosioneel afgeskakel te bly nie.)
Romeo en Juliet
(Paar praktiese wenke oor wanneer om te voel met jou hart en wanneer om te dink met jou kop.)
The Flash
(Paar praktiese wenke hoe om langer seks te kan he. Asook die krag van ‘n quickie)
Cyclops (Die liefde is blind)
Hoe juis die dinge wat jy in die begin so oulik gevind het in jou maat is die ding wat jou nou so grensloos irreteer.
Cupid
4 tipe lovers wat alles te doen het met jou brein chemistry.
Rocky
Soms raak die huwelik n boksgeveg, vanaand leer ek jou hoe om nie die handhoek in te gooi nie.
Venue Details & Map
The Barnyard Theatre Askop Road, Crags
Physical Address: The Barnyard - Plettenberg Bay, Askop Road - The Crags, 6602 Plettenberg Bay, Western CapeMobile No.: +27(0)79 876 0406 Email: jeanne@stormproduktionz.co.za Latitude: -34.056855 Longitude: 23.371954