Your Favourites
Login / Register
General Enquiry

Du Plessis Travel & Shuttle Services


Du Plessis Travel & Shuttle Services

Professional Shuttle & Travel Services in Paarl

Du Plessis Travel & Shuttle Services
Chris Du Plessis Travel & Shuttle Services.

Du Plessis Travel & Shuttle Services, Paarl

Ek is Chris du Plessis en woon sedert 1976 in die Paarl. Ek het in 2014 begin met 'n charter en toerisme besigheid. Dit was altyd my passie om mense te vervoer en die land te kan wys.

Ek is beskikbaar vir die volgende toere:

• Blommetoere na die Weskus en Namakwaland.
• Walvistoere na Hermanus en Gansbaai.
• Besoeke aan Wildtuine in Republiek van Suid Afrika.
• Bergfietstoere, Staptogte en Feeste, plaaslik sowel as in die binneland.

En ook beskikbaar vir die volgende uitstappies:

• Dames naweke
• Manne naweke
• Jagtogte
• Voëlkyk uitstappies
• Wynproe op wynplase

Ook beskikbaar vir die vervoer na-en vanaf:

• Lughawe
• Troues
• Funksies
• Restaurante
• Sportbyeenkomste
• Rugbywedstryde
• Gholf
• Netbal wedstryde en binneshuise netbal

Vroeg tot laat, niks is te vêr of te naby!

Kontak my gerus vir ‘n kwotasie. Ek help graag.

Professional Shuttle & Travel Services in Paarl





SHARE:Send to FacebookTweet This | Telephone: +27(0)824905316 | Mobile: +27(0)824905316 |
Add to My Favourites