Your Favourites
Login / Register
General Enquiry

Paarl SPCA

Caring for All Creatures Great & Small

Paarl SPCA
Paarl SPCA
Paarl SPCA

Paarl SPCA

The Paarl SPCA was established in 1960.  Paarl SPCA have it’s own Constitution, but operates under the SPCA Act 169 of 1993 and is is a member of the National council of SPCA’s

Die SPCA/DBV is ‘n nie winsgewende organisasie, maar word soos ‘n besigheid bestuur.

Die SPCA/DBV Paarl bestaan uit gekwalifiseerde en opgeleide personeel.  Die Komitee is verantwoordelik vir die bestuur van die SPCA/DBV Paarl en die uitvoer van belangrike besluite

Trading Hours:

Monday – Friday: 08:00 – 16:00

Saturday:  09:00 – 12:00

Sunday:  17:00 – 17:30

(ONLY FOR BOARDING )

Ons Personeel

Linda Groenewald (Bestuurder)
Sy sal jou altyd help waar sy kan, altyd regstaan vir enige vrae wat jy het en jou troeteldier behandel asof dit haar eie is.

Suzette Theunissen (Ontvangsdame)
Sy sal altyd sorg dat sy jou tot die beste van haar vermoë kan help en waar sy nie kan nie, sal sy sorg dat sy jou na die regte persoon verwys.

Lisinda Lubbe (Kwalifiseerde Inspekteur)
Sy het al 5 jaar ondervinding. Sy sorg vir projektiewe besoeke in die Drakenstein gebied om seker te maak dat diere die nodige behoeftes kry.  Klagtes word binne 24 uur ondersoek en die nodige stappe en opleiding word gedoen.  Sy doen ook skole opvoeding waar sy die “vat vyf” program vir skoliere leer.  Vir meer inligting en besprekings kontak ons.

Freddie Jordaan
Freddie is in beheer van ons hokke. Hy is die een wat sal sorg dat die hokke altyd skoon en reg is vir enige dier wat by ons moet oornag of by ons moet bly tot hy aangeneem word.

Heinrigh Gous
Heinrigh is ons algemene werker op ons gronde. Hy staan altyd reg om jou te help.

"The Greatness of a nation and its moral progress can be judged by the way its animals are treated."

‘n Paar handige wenke:

  • Sorg dat jou troeteldier altyd skoon water het
  • Sorg dat jou troeteldier gereeld kos kry
  • Pasop om jou troeteldier te veel te bederf
  • Erg oorgewig diere kan ook as diere mishandeling gesien word
  • As jy jou hond aan ‘n ketting moet vasmaak in jou erf, sorg dat die ketting lank genoeg is om jou hond ‘n wye beweeg area te gee
  • As jy bandjies vir jou katjies & hondjies aansit, maak gereeld seker dat jy die bandjies groter stel soos jou troeteldier groei en ouer word
  • Sorg dat jou troeteldier altyd ‘n warm en droë  plek het om te slaap
  • Speel met jou troeteldiere, dit hou hulle fiks en dit maak hulle hartjies bly om te weet daar is iemand wat vir hulle omgee en vir hulle lief is
  • Sorg dat jy jou troeteldier sou gou moontlik by ‘n Veearts kry as daar enige tekens is dat jou dier se gesondheid verswak. Dis baie belangrik dat jou dier al sy nodige inspuitings en besoeke kry





SHARE:Send to FacebookTweet This | Telephone: +27(0)218632720 |
Add to My Favourites