Interskole 2016 – Paarl Gimnasium O19A Span
Hier is die U19A wat Saterdag 6 Augustus om 4nm teen Hoer Jongenskool Paarl sal meeding by Faurestraat Stadion.
- André Booysen
- Sehan du Toit
- Adriaan Staples
- Adriaan Ludick
- Raymond Nel
- Janus Swart
- Henco Martins
- Muller Uys
- Zak Burger(K)
- Theo Boshoff
- Muller du Plessis
- Wian van Niekerk
- Christopher Willemse
- Jan Jordaan
- Wian van Zyl
- Michael Houndsome
- Daniël Wessels
- Francois Staples
- Bryan Buitendag
- Ryno Beukes
- Bernu Engelbrecht
- Morné Buxmann
- Ryno Boonzaaier
Afrigters: Pieter Rossouw en Helmut Lehmann
Ons wens die span alle voorspoed toe vir die kragmeting. Mag die beste span wen!
Lees meer oor die groot wedstryd hier.
Kyk na die volle 2016 Interskole program.
Vir ‘n paar spesiale Interskole aanbiedinge kliek hier.
Comments