Rooi Rose KANSA Tee
Venue: Rhebokskloof Wine Estate
Dates: 29/09/2012 to 29/09/2012
Times: 09:30
Rooi Rose bied hierdie jaar die KANSA-tee by die beeldskone Rhebokskloof aan met die tema: Feestelik in perels en pienk .
Mariette Crafford se gewilde rubriekskrywer sal die gasspreker wees en gesels oor kanker vir die gemoed.
Die gewilde mansgroep Adam sal sorg vir musiekvermaak.
Daar is ook heelwat geskenke en pryse wat gewen moet word. Bring ’n ekstra geldjie vir die lootjies wat jy daar moet koop om in aanmerking te kom vir die verskeie pryse.
`n Eksta bonus is dat as jy R100 vir KANSA skenk jy ’n Polaroid-sonbril van R700 pasella kry!
Elke gas sal ook `n gratis handmassering van Sally Hansen ontvang.
Moet nie hierdie uithaler geleentheid misloop nie!
Pricing & Booking Information
Koste: R200 per persoon
Bespreek nou jou plek.
Bel 0860 105 954 Maandae tot Donderdae tussen 09:00 en 16:00 en Vrydae van 09:00 tot 13:00.
Betaling moet binne 24 uur ná besprekings gemaak word.
*Bepalings en voorwaardes geld.
*Bepalings en voorwaardes : Besprekings is nie bevestig totdat betaling ontvang is nie. ’n Kansellasiebedrag van 30% word gehef. Sitplekke kan nie vooraf bespreek word nie. Kinders onder twaalf word nie toegelaat nie.
Venue Details & Map
Rhebokskloof Wine Estate
Physical Address: Main RoadPaarl
Telephone: +27(0)860 105 954 Directions: Rhebokskloof Estate is located just 60km north of Cape Town. It is less than an hour's drive from the city centre along the N1. From Cape Town take the N1 North, turning off on the R44 to Klapmuts/Wellington. Turn left towards Wellington, enjoy a scenic 15km drive alongside the picturesque Paarl Mountain Range. Just after Windmeul Cellar turn right towards Paarl. Travel 2.5 km, past the "Rheebokskloof" Minor Road turn-off, and the entrance to Rhebokskloof is on your right-hand side. Latitude: -33.68510682020262 Longitude: 18.941860198101494