Erfenis dag by Toeka Stoor byDomaine Brahms
Venue: Domaine Brahms
Dates: 24/09/2018 to 24/09/2018
Times: 10:00
Stap terug in tyd, en kom vier Erfenis dag saam met ons hier by Toeka Stoor op Domaine Brahms.
‘n Pretvolle familie dag, gevul met musiek deur Die Wildberries, potjiekos kompetisie, heerlike tradisionele etes, wyn, bier, gin, stalletjies, kindervermaak en vele meer.
Skryf jou span in vir ons Potjiekos kompetisie en staan n kans om fantastiese pryse te wen. Ons kies die wen span met die lekkerste pot, die span met die beste erfenis tema en die span met die grootste gees.
Geniet ‘n heerlike braai bord, roosterkoek of bederf jouself met ‘n lekker snytjie melktert of koeksister.
Toeka Stoor, die pure plaas…!
Vir meer inligting of om jou span in te skryf vir die kompeties, kontak ons by 021 869 8570 / brahms1@iafrica.com
Pricing & Booking Information
Contact for pricing information
Venue Details & Map
Domaine Brahms
Physical Address: Voor-Paardeberg RoadWindmeul
Telephone: +27(0)218698570 Email: brahms1@iafrica.com Website: http://www.domainebrahms.co.za Directions: Driving North on the N1 from Cape Town, take the Klapmuts turn off. At the stop, turn left onto the R44. Continue for +- 15km. Turn left. Continue for +- 1.7km. Domaine Brahms is situated on your left. Latitude: -33.659460 Longitude: 18.960643