My Seuns by Innibos 2019
Artikel deur: Lizette van der Merwe (ShowMe Nelspruit)
Naakte waarheid op die verhoog met My Seuns
Mbombela – “My seuns” spreek die naakte, rou emosie rondom gemengde huwelike en die interne konflik in die mense betrokke, op ‘n baie realistiese en roerende manier aan.
Uitstekende spel deur al die karakters, soos Sandra Prinsloo en Sandy Schultz, maar Louw Venter staan uit in sy passievolle uitbeelding van die pa.
Volg ShowMe Nelspruit hierdie week vir daaglikse artikels en fotos van hierdie jaar se Innibos Nasionale Kunstefees!
Vind meer inligting oor Die Sjokeladeshow hieronder:
Toneel: Drama
Met Sandra Prinsloo, Louw Venter, Sandi Schultz, Edwin van der Walt, Buhle Ngaba en Donovan Pietersen
Gradering: Geen o/14 (T)
Datum en tyd: Di 25 Jun 18:00; Wo 26 Jun 12:00; Do 27 Jun 14:00; Vr 28 Jun 12:00
Venue: Mbombela Stadsteater
Tydsduur: 90 minute
Prys: R152
Bespreek hier: Innibos
ʼn NATi / Feesteforumproduksie vervaardig deur Aardklop.