Fotos van Innibos 2019 | Saterdag | Nelspruit
Fotos deur: Riaan Swanepoel, Frans Louw en ShowMe Nelspruit
Kyknet Verjaarsdagkonsert Saterdagaand by Innibos 2019!
Mbombela – Die afsluit partytjie van die jaar was verseker by die afgelope Saterdag aand se Kyknet – verjaarsdagkonsert op Innibos Laeveldse Nasionale Kunstefees se feesterrein in Nelspruit!
Ons is seker daar was weereens rekords gebreek met die hoeveelheid mense wat by die finale kom feesvier het Saterdagaand! ShowMe Nelspruit was daar om al die spesiale oomblike te dek. Sien graag die foto gallery hieronder:
Foto Gallery:
Fotos deur: Riaan Swanepoel
Fotos deur: ShowMe Nelspruit
Comments