Photos of Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees 2024!
Fotos Innibos 2024 | Deel 1
Mbombela – Die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees 2024 het vanjaar op Hoërskool Bergvlam se terrein geskitter met meer glans as ooit tevore! Meer as 65,000 kultuurliefhebbers het die feesgronde oorstroom om heerlike kosse te proe, uitsonderlike kunsuitstallings te aanskou, en te geniet van onvergeetlike musiek- en teaterproduksies deur van die beste kunstenaars in die land.
Sandra Jacobs, die bemarkingsbestuurder, het haar waardering so uitgespreek: “Die feesterrein is opgepak en ons is besig om die admin te takel om vanjaar se Innibos af te sluit! Dit was inderdaad ‘n féésmaal. Baie dankie aan elke uitstaller, kunstenaar, diensverskaffer, borg en feesganger! Volgende jaar maak ons weer so! Julle entoesiasme en ondersteuning het hierdie jaar se fees ‘n onvergeetlike sukses gemaak!”
ShowMe Nelspruit was weer daar om elke groot oomblik vas te vang. Kyk na DEEL 1 van ons foto-versameling van die fees en deel die herinneringe met vriende en familie!
Sien die fotos hieronder:
Foto Gallery: