Photos of Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees 2024!
Fotos deur: Riaan Swanepoel
Fotos Innibos 2024 | Deel 2
Mbombela – Die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees 2024 het vanjaar op Hoërskool Bergvlam se terrein geskitter met meer glans as ooit tevore! Meer as 65,000 kultuurliefhebbers het die feesgronde oorstroom om heerlike kosse te proe, uitsonderlike kunsuitstallings te aanskou, en te geniet van onvergeetlike musiek- en teaterproduksies deur van die beste kunstenaars in die land.
Riaan Swanepoel het vir ShowMe Nelspruit amazing oomblikke vas gevang deur die week. Kyk na DEEL 2 van ons foto-versameling van die fees en deel die herinneringe met vriende en familie!
Sien die fotos hieronder:
Foto Gallery:
Sien: DEEL 1 FOTOS HIER
Comments