Photos Part 1 | Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees 2023
In Fotos by Innibos 2023!
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Mbombela – Die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees 2023 het weer soos ‘n vuurpylskip hier op Hoërskool Bergvlam se terrein deurgeskiet! Sowat 63 000 feesgangers het die week in Nelsparta smul-lekker kos geeet, fantastiese kuns beleef en ongelooflike musiek en produksies deur hope wonderlike kunstenaars geniet!
Bemarkings Bestuurder, Sandra Jacobs het die gehad om te se: “…ons span wil graag aan elke persoon wat die fees saam met ons kom geniet het, vreeslik dankie se vir julle fantastiese ondersteuning! Dit was weer n reuse sukses!”
Soos altd was ShowMe Nelspruit daar om al die aksie te dek. Hier volg PART 1 van fotos vir die week. Deel graag met vriende en familie!
Foto Gallery:
Comments