Fotos van Mini-Bos Makietie BALjaar saam 2018!
Mbombela – Die 2018 Mnin-Bos Makietie het weer hierdie naweek plaasgevind op die sportgronde van Hoërskool Bergvlam met die tema van BALJAAR Saam.
Gaste het verniet ingang gekry vir die aand maar is gevra om enige tipe bal saam te bring vir welsyn. Met rekord syfers op die aand vir die jaarlikse gebeurtenis, beloof hierdie jaar se Innibos Kunstefees n reuse sukses te wees.
ShowMe Nelspruit was daar die aand om al die aksie te vang. Sien gerus die foto gallery hieronder…
Foto Gallery:
Comments