Fotos van FIRE & ICE Spectacular | Innibos 2019 | Nelspruit
Fotos deur: Frans Louw
Vuur en Ys optrede vermaak skare!
Mbombela – Hierdie jaar se vertoning van die “Fire and Ice Spectacular” by iLanga Mall se Ysskaatsbaan wat deel gevorm het van een van Innibos Laeveldse Nasionale Kusntefees se produksies, was n groot sukses!
Susan Marais en haar span van die SA Skool van Skaats het daagliks hul vertonings glad en moeiteloos uitgeoefen met die gejuig en geklap van die vermaakte skare.
Foto Gallery:
Comments