NHKA Barberton Lentebasaar
Posted in Arts & Culture, Church and Religious Services, Events & Entertainment, Family Fun, Fundraisers, Markets
Venue: Barberton Rugby Club
Dates: 01/09/2018 to 01/09/2018
Times: 8:00
Hervormde kerk in Barberton hou basaar! Kom geniet die dag met pannekoek, vleistafel, jaffels, kerrie en rys en vele meer! Ondersteun die kerk en geniet die dag in die pragtige deel van die laeveld. Besoek ons Facebook blad vir meer inligting.
Stalletjies is beskikbaar teen R150, kontak ds Dewald Kruger by 071 380 8030 om plek te bespreek.
Venue Details & Map
Barberton Rugby Club
Physical Address: Coronation ParkBarberton
Telephone: +27(0)713808030 Directions: By die Barberton Rugby Klub Latitude: -25.785618 Longitude: 31.051127