Lollos & Lettie in Nelspruit | Photo’s Oct 2021
28 Oktober 2021 – Die Laeveld se kinders het groot pret gehad saam met Lollos en Lettie by die Nelspruit Rugby Klub, alles te danke aan Round Table White River 64 saam met Lime Time Shuttle wat hierdie geleentheid kon moontlik maak!
‘n Paviljoenvol kinders van alle ouderdomme kon hulle harte uit sing, dans en spring op Lollos en Lettie se bekende treffers, en almal het lekker saamgelag en speel. Ons sien uit om weer vir Lollos, Lettie en die span in Nelspruit te sien.
ShowMe Nelspruit was daar om die pret en plesier op kamera vas te vang – kyk die fotos hier!
View the full gallery here – did we catch you on camera?
Comments