Innibos 2017 Photos | Parade
Innibos Parade 2017
Mbombela – Die Innibos Nasionale Kunstefees Parade 2017 het Woensdagoggend 10h00 by Food Lover’s Market se parkeerterreing afgeskop, deur die middestad van Mbombela geseil en by Lowveld High se sportsgronde tot ‘n einde gekom.
Met die wye verskeindenheid van vlote en borge en maatskappye, was dit ‘n groot uitdaging vir die organiseerders om ‘n wenner te kies.
Baie geluk aan SAPPIE wat die trofee huistoe geneem het.
Sien die fotos van die parade hier…
Foto Gallery:
Comments