Innibos 2017 – Donderdag Fotos
Innibos 2017 – Donderdag Fotos
Mbombela – Donderdag se innibos feestelikhede het seker gemaak almal op die feesterrein was op en wakker met die KykNou Rock konsert.
Die skare was tot op skreeu geroep deur op tredes vanaf Black Cat Bones en VanFokkingTasties met spesiale vertonings soos die van Arno Carstens en Albert Frost. Maak seker jy vind jouself en jou vriende hieronder en volg ons vir nog meer Innibos 2017 fotos…
Foto Gallery:
Comments