Vroue geniet die blink van ‘Kersfees in Julie’
‘Kersfees in Julie’ met al die blink liggies op die tafels en blink in die vroue se oë, het deel uitgemaak van ’n vrouetee in die kerksaal van die Hervormde Kerk, Noord gemeente.
Die vroue het die hele oggend saamgekuier met Bernadine Theron (gaskunstenaar) en Jania du Plessis en Hester Homannh (gassprekers) wat verdere luister aan die geleentheid verleen.
Lees die artikel op: Middelburg Observer
Comments