Swartbergpas gesluit weens sneeu
Die Swartbergpas is gesluit vir verkeer as gevolg van sneeu.
Swaar sneeu op dié pas het daartoe gelei dat die pas voorlopig gesluit is.
Lesers word aangemoedig om asseblief foto’s van die sneeu te stuur aan information@groupeditors.co.za, of hannes@groupeditors.co.za, om op hierdie week se sneeublad in die Oudtshoorn Courant te gebruik.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete | Klein-Karoo nuus’
Source: George Herald
Comments