WEN ‘n DKNY ontwerpershorlosie ter waarde van R1499
Jy kan een van 25 lesers wees wat elk ‘n vlekvrye DKNY-horlosie ter waarde van R1 499 wen
New York is ‘n hutspot van kreatiwiteit en individuele styl. Die mense, kulture en viering van die lewe wat New York definieer, is ‘n eindelose stroom van inspirasie. Ook vir DKNY se 2011-horlosieversameling. Die nuwe reeks vibreer met die atmosfeer van New York; weerspieel die eklektiese mengelmoes van strukturele vorms en argitektoniese elemente; roep beelde op van strate wat pols met helder liggies en ontwerpersklere – altyd met ‘n unieke ritme aan die beweeg, skep en verander. En met jou DKNY-horlosie kan jy nou die New York-styl jou eie maak.
Vir meer inligting bel S. Keren Watch Group by 021 418 0045.
Om in te skryf, beantwoord die vraag in the Mei 2011 uitgawe van Rooi Rose.
Comments