Vriende van Afrikaans 7 November 2013
Die Vriende van Afrikaanse se afsluiting vir die jaar is gevier met ‘n geselige byeenkoms by die Ocean Basket restaurant in die die Fonteine Mall op 7 November 2013. Die voorsitter, Mnr Frikkie Sutherland, het die aand se verrigtinge ge-open met skriflesing en gebed en almal ‘n gesellige aand toegewens waarna almal teenwoordig heerlik saam gekuier en ‘n ete van hulle keuse geniet het.
Comments