Southern Fruit Growers Gamtoos Toerisme Gholfdag
Posted in Events & Entertainment, Family Fun, Sporting Events
Venue: Hankey Gholfbaan
Dates: 18/11/2017 to 18/11/2017
Times:
Op 18 November 2017 bied GAMTOOS TOERISME in samewerking met SOUTHERN FRUIT GROWERS weer sy jaarlikse gholfdag op die pragtige Hankey Gholfbaan aan. Hierdie baan word beskou as die beste 9 putjie baan in die Oostelike Provinsie.
Hierdie toernooi beloof om weer ‘n groot sukses te wees a.g.v. die uitstekende pryse wat gewen kan word en die gesellige atmosfeer en mooi omgewing.
Besighede en korporatiewe spelers word uitgenooi om die dag te gebruik vir spanbou, ontspanning en die geleentheid om uitstekende pryse te wen.
Inskrywingsfooi: R150/persoon
Besprekings kan gedoen word by Hankey Country Club te skakel by 042 2840335 of e-pos hkygolf@lantic.net
Venue Details & Map
Hankey Gholfbaan
Physical Address: Hankey GholfbaanTelephone: +27(0)42 284 0335 Email: hkygolf@lantic.net Latitude: -33.830816 Longitude: 24.862683