Geluk, wenners
Huis Lettie Theron wil die volgende mense gelukwens wat, met die trekking can die verskillende artikels wat uitgeloot is vir die bazaar, gewen het:
Ontbyt vir 2 by Windsor Hotel
-Wilma Hugo
Ontbyt vir 2 by die San Remo Spur
-Maureen Theron
Ete vir 2 by Season Restaurant
-John Reynell
String varswaterpêrels
-Dr Tilla Muller
“Elektriese” hout-speelgoedstoof
-Karin Brand
Geskenkpak van A Stewart Apteek
-Joan Geldenhuys
Houtkruis: Marie Du Plessis
Multi-tool: Marsha Pretorius
Nutsmes: Lome Barnard
Gehekelde Tjalie: Netta Pieterse
Geslagte Skaap: Rina Slabber
Nogmaal baie geluk en baie dankie aan die borge en almal wat deelgeneem het.
Simon van Vuuren, Bestuurder
Source: Hermanus Times
Comments