Nataniel in Concert NELSPRUIT
Posted in Comedy & Stand-Up, Events & Entertainment, Live Shows, Musical Events, Theatres and Theatre Productions, Wheel Chair Friendly Venues
Venue: Nederduitsch Hervormde Kerk Van Afrika
Dates: 01/11/2023 to 01/11/2023
Times: 18:30
Booking Website: http://wa.me//27825591108
Dit is weer daardie tyd van die jaar. Slegs 1 konsert. Net 1 aand. 1 November 2023. Moet nie die jaar se Nataniël konsert in Nelspruit misloop nie.
Geniet ‘n aand van stories, lekker lag, ongelooflike musiek en natuurlik kostuums uit ‘n ander dimensie.
Nataniël deel die verhoog met bekende pianis Charl du Plessis.
Fantasie, humor, waarhede en wyshede, kwessies en kwellinge, vrae en antwoorde, al die elemente uit die Nataniël-skatkis word saamgebring!
Daar sal ook ‘n “pop-up” winkel wees met verskeie Nataniël produkte.
Hervormde Kerk, Nelspruit.
Kaatjies beskikbaar by Unigrad College (slegs kontant) of via WhatsApp 0825591108 (EFT).
Pricing & Booking Information
R220 – R290 pp
Venue Details & Map
Nederduitsch Hervormde Kerk Van Afrika
Physical Address: 120 Belladonna Road, NelspruitHervormde Kerk
Mobile No.: +27(0)82 559 1108 Email: riaan@unigradcollege.co.za Directions: 120 Belladonna Road, Nelspruit Latitude: -25.480010 Longitude: 30.944258