Kraakvars by Innibos 2023!
Mbombela – Die week van hierdie jaar se Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees het uiteindelik aangebreek!
Innibos Kunstefees in Nelspruit bied vanjaar ń wye verskeidenheid kunstenaars op die hoofverhoog, kuierverhoë, die splinternuwe Wingerd Kuiertuin, die Boma Kuierteater, Woelwaters vir die kleinspan, pragtige kunsmarkstalletjies en vele meer – alles ingesluit by jou hektoegang!
Komaan, klim uit jou dop en kom fees saam! Innibos Kunstefees – 29 Junie tot 2 Julie 2023 in Nelspruit!
Programbesonderhede by www.innibos.co.za
Kaartjies by Computicket
Hoofkonserte
– | ||
Donderdag |
Vrydag |
|
– | ||
Saterdag |
Sondag |
Die feesterrein open elke dag om 10:00 en die aandkonserte begin almal om 18:00. Die Innibos feesprogram sluit ook ñ propvol toneel- en musiekprogram in wat in venues buite die feesterrein plaasvind.
Meer vertonings en vermaak
Volg ShowMe Nelspruit vir meer informasie asook FOTOS van elke dag se gebeure!
Meer oor Innibos 2023:
- https://showme.co.za/nelspruit/events-entertainment/innibos-laeveld-nasionale-kunstefees-2023/
- Vorige jare se fotos (soek)
Comments