2014 Blikkies Fees Fotos
Fotos van die 2014 Blikkies Fees
Die Blikkies Fees was weereens die jaar ʼn groot sukses. Van die fantasties kunstenaars wat opgetree het tot die smul lekker kos en interessante stalletjies, het almal die dag uiters geniet. Ter selfde tyd is blikkies kos ingesamel vir minderbevoorregte gesinne / skole / ouetehuise ens. in die Bosveld Stereo uitsaai gebied.
ShowMe was weer die jaar daar om fotos te meen …. so as ons van jou ʼn “snap shot” geneem het maak seker jy vir hom hieronder.
Jy kan jou foto van die site aflaai – click net op “Download this Image”.
Blikkies Fees 2014
Deel die foto saam met familie en vriende – click op Share onder die artikel en kuis watter Sosiale Media Platvorm jy wil gebruik.
Comments