Aarbeifees 2014
Aarbeifees
Dis weer tyd vir die Aarbeifees ….
Die jaarlikse aarbeifees word weer die jaar deur die NG Kerk Brits aangebied ten bate van hulle verskeie gemeenskap programme.
Die jaar sal die fees by Brits Mall gehou word – naby ingang 3 (Pick n Pay ingang) – maar beloof weer baie pret en plesier vir die julle familie met die pretloop, baie stalletjies, pretpark en groot musiekfees.
Jy kan ʼn aarbei proe al besit jy net ʼn sent en Aarbeie asook aarbei produkte word weer teen die goedkoopste pryse in die land verkoop:
• 250g punnet – R5.00
• 5kg pak – R60.00
• 10kg pak – R100.00
• 1kg pak gesnyde aarbeie – R15.00
• Box 4kg (met 16 pakkies) – R80.00
• Aarbei konfyt/jam R20.00
Fees Programme
Vrydag 12 September 2014
13:00 Opening
Van alle kos stalletjies en uitstallers
Aarbei en aarbeiprodukte verkoop begin
13:00 – 16:00 Deurloop Musiek
16:00 – 17:00 Solo Optrede: Lydis van Niekerk
18:00 Lollo’s by Brits Mall
19:00 – 20:00 Micheal Jackson (Lester)
10:00 Afsluiting van die dag
Saterdag 13 Sept 2014
08:00 5km Pretloop
Medaljes te wen
08:00 – 10:00 Agterfgrond Musiek
10:00 – 11:00 Theonette Vogt (Van Bosveld Stereo)
11:00 – 14:00 Bosveld Stereo musiek en versoeke
14:00 – 17:00 n Program van lekker musiek
Mali Kapperjol met Zandre en Jaccee Crause
Willie Lourens met Narstreke Popperkas en kulkuns
18:00 – 19:00 Rustig Golden Oldies met Pierre V
20:00 – 21:00 Armand Hofmeyer met lekkerlyf en aarbeie
21:00 Afsluiting van die fees.