ShowMe Hartbeespoort -Leeftyd Aanbod
Behalwe die ongelooflike verkeer vloei na ShowMe Hartbeespoort sal jou maatskappy ook die volgende voordele geniet (alles ingesluit in ons ongelooflike spesiale aanbod):
- Enige spesiale aanbiedinge of gebeure wat jou maatskappy aanbied word op ons “Specials” page gelaai. Navraag oor “Hartbeespoort Specials” / “Hartbeespoort Events” is ShowMe weereens op bladsy een van Google.
- Ons plaas enige nuus aangaande jou besigheid naamlik toekennings & spesiale aankondigings op ons nuus platform.
- U is welkom om enige artikels rakende U besigheid ook op ons ShowMe platform te plaas.
- U besigheid sal verskyn op ons populere Facebook blad ShowMe Hartbeespoort Facebook Page.
- U kan ‘n “5 Tab” besigheid lys kry met ‘n verwysing na U eie webwerf (Ontwerp by die spesiale aanbod ingesluit) Ingesluit is ook opleiding oor om gebeure te laai asook toegang te kry tot U besigheids lys
- Of as U baie gelukkig is met U webwerf kan ons aanlyn verkeer direk na U webwerf verwys.
Leeftyd Aanbod
Die gewone koste van dieselfde 5 Tab aanbieding is gewoonlike R3976.70 per jaar.
Dus wil ons U vra of U ShowMe Hartbeespoort die kans sal gee om U by te staan met U bemarking.
Met so ‘n spesiale aanbod van R900 per maand vir 3 maande vir ‘n leeftyd op ShowMe Harties hoop ons dat U nie die kans sal mis loop nie en ons sien baie uit daarna om U by te staan om meer aanlyn verkeer na U besigheid te verwys.
Kontak my gerus direk by 084 013 3108 | harties@showme.co.za as U enige verdere navrae het.
Lekker Dag verder.
Warren Campbell
Comments