Tjailatyd – Kitty se Gourmet Spinasie
Tjailatyd Genot! RSG sorg weer eens vir ‘n smaaklike dis –
Bestandele
1 bossie spinasie, in repies gesny
1 ui, fyngekap
2 wiggies fetakaas, in blokkies gesny
175g natuurlike joghurt
175g mayonnaise
½ koppie soetrissie-blatjang
sonneblomsade (opsioneel)
peppadews (opsioneel)
sout en peper
Metode
Meng alles saam en geniet
Comments