Outeniqua Wintermark | George
Die jaarlikse Outeniqua Wintermark het van 29 Junie tot 2 Julie plaasgevind in die NG Moederkerksaal in George. Dit is nou al reeds die 5de Wintermark vandag die Mark begin het.
Die Mark het net soos elke ander jaar weer gespog met groot verskeidenheid pragtige handgemaakte produkte, heerlike vars gebak en die mooiste kuns.
Vir verdere inligitng kontak gerus vir Gerda Stols by 083 772 8252
Comments