Wen luukse skoonheids-produkte van R45 720
Jy kan een van die 24 rooi rose-lesers wees wat ‘n Nuxe-geskenkpak van R1 905 elk gaan wen.
Toe sakevrou Aliza Jabes in 1989 die Laboratoire Nuxe-onder- neming oorgeneem het, was sy van plan om haar kennis van aromaterapie en fitoterapie te gebruik om ‘n multifunksionele produk te skep vir besige vroue soos syself. Die resultaat was Huile Prodigieuse Dry Oil, ‘n veelsydige wonderproduk en Nuxe se eerste kultusproduk.
Die naam Nuxe is ‘n kombinasie van die woorde “natuur” en “luuks” wat die produkte goed opsom. Nuxe was sedert sy begindae eko- vriendelik. Sedert 2003 het Nuxe verskeie spa’s geopen en hul produkte is in meer as 60 lande beskikbaar.
Die Nuxe-Geskenkpakke wat gewen kan word:
• Huile Prodigieuse Multi-Purpose Dry Oil
• Huile Prodigieuse Dry Shimmer Oil
• SUN High Protection SPF50
• Creme FraTche Mask
• Nuxuriance Day Cream
• Reve de Miel Face & Body Cleanser
Beskikbaar by uitgesoekte Truworths- en Woolworths-takke. Volg Nuxe op facebook: www.facebook.com/NuxeSA.
Die Februarie 2016 uitgawe van rooi rose het al die besonderhede. Sluitingsdatum is 29 Februarie 2016.