Wen kosbare juwele van R40 000
Jy kan een van tien ‘rooi rose’-lesers wees wat ‘n pragtige hangertjie ter waarde van R4 000 wen
Emozioni, ontwerp deur Hot Diamonds, een van Brittanje se voorste juweelbandelaars, is deur emosies geinspireer. Versamel jou eie reeks Emozioni- muntstukke en dra dit saam met jou keuse van halssnoer en muntstukhouer. Kies tussen silwer, roosgoud en goud – daar is soveel opsies wat by jou gemoed en uitrusting sal pas. Leef in die oomblik met Emozioni en voel fantasties. Die verwisselbare muntstukke is beskikbaar in twee groottes: 25 mm en 33 mm en is versier met halfedelstene en pragtige patrone. Die muntstukhouers word gemaak van sterlingsilwer of 18 kar. roosgoud, elkeen versier met ‘n egte diamant. Pryse vanaf R699 vir die afsonderlike items. E-pos jewellerya tregerbrands.co.za of volg Emozioni Hot Diamonds – South Africa op facebook.
Die Desember 2015 uitgawe van rooi rose het al die besonderhede. Sluitingsdatum is 31 Desember 2015.