Rooies en vriende se konsert – 10 September 2011
Awesome dag saam met Rooies en vriende. Dis lekker om te sien hoe n gemeenskap hulle local kunstenaars ondersteun. Almal het hope pret gehad so tussen die springkastele, boerewors rolletjies , Spur burgers en goeie musiek deur. Dankie aan almal wat betrokke was, dis altyd pret om ‘n dag saam met sulke vriendelike mense te spandeer! Kom ons kyk wie was daar almal.
Comments