Die Groot Plaasproe 2019
Venue: Sandringham Farm
Dates: 10/10/2019 to 13/10/2019
Times: 09:00
Booking Website: http://online.computicket.com/web/event/die_groot_plaasproe/
BROOD & BIER! KAAS & WYN! BOK & nóg BIER & GIN & MEER!
Die derde jaarlikse Groot Plaasproe van Saterdag 12 Oktober tot Sondag 13 Oktober 2019 op Sandringham buite Stellenbosch beloof ‘n proe-ervaring van álles wat die plaaslewe bied! Kom smul aan plaaskos, wyn, Bok&Bier en gin; ontmoet meer as 300 diere, sien skaaphonde aan die werk en leer hoe koeie gemelk word. Daar is iets vir almal – van bekende kunstenaars en boeresport tot ‘n Braaibroodjiekompetisie, ‘n Groot Roomys-eet-kompetisie en ‘n massa-lyndansvertoning met 250 lyndansers!
Kaartjies sal nader aan die feesdatum by Computicket beskikbaar wees, asook by die hek. Vir meer inligting, hou ons webwerf dop by www.diegrootplaasproe.co.za, volg die Groot Plaasproe op Facebook, Twitter of Instagram, of kontak Agri-Expo by 021 975 4440 of admin@agriexpo.co.za.
Pricing & Booking Information
R120
Venue Details & Map
Sandringham Farm
Physical Address: Sandringham FarmStellenbosch
Latitude: -33.924788 Longitude: 18.429916