Hoërskool Brits se matriek meisies het te spoggerig gelyk
Die Skoolloopbaan vir Hoërskool Brits se matrieks het spoggerig afgesluit met hul Matriekafskeid
Die dienssentrum was wonderlik opgemaak maar het nie naastenby so mooi gelyk so al die meisies in hul rokke.
Die aand was een wat die groep matrieks verseker nie sal vergeet nie.
Die ma dogter aand wat die aand na die matriekafskeid gehou was het die lieflike dames ook weer kans gegee om hulle rokke af te wys.
Foto’s deur Brits Pos
Comments