Brits Rusoord Wintermark Foto’s
Brits Rusoord Wintermark Foto’s
Brits Rusoord het onlangs hulle Wintermark gehou. Die mark word een keur ʼn jaar gehou om vondse in te samel vir die oord. Die jaar was daar weer smul lekker kos te koop as ook talle handgemaakte goedere wat deur die inwoners self gemaak is.
Almal het die oggend uiters geniet en daar was groot glimlagge op almal se gesigte. Hieronder ʼn paar foto’s wat deur die oggend geneem is.
Comments