Boland Skool vir Outisme – Hamburgerdag 2017
Dit is weer tyd vir Boland Skool vir Outisme se jaarlikse hamburgerdag. Koop ‘n heerlike bief burger vir slegs R25 en maak ‘n verskil in ‘n outistiese kind se lewe!
Vul asb die vorm in en stuur slegs die 1ste blad terug vir ons voor of op 22 Mei 2017.
Die 2de blad kan jy hou vir kontrole doeleindes.
Ons gaan ongelukkig nie hierdie jaar die burgers kan aflewer nie. Reël asb iemand om jou bestelling te kom optel tussen 9h00 en 12h00 by die NG Kerk Drakenstein in Kotzestraat, Denneburg.
Comments